Boela na twee jaar nie meer 'n straatbrak nie

Loading player...
Susan Coetzee het twee jaar gelede haar Boela se teef-maat sodat sy nie op straat haar 12 baba's hoef te hê nie, maar hy wat te wild om ooit te vang. Boonop het hy vir meer as 'n jaar verdwyn. Dit was tot drie weke gelede, en verlede week is hy ook uiteindelik ProLife toe geneem vir 'n nuwe lewe.
8 Apr 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Pumas bly derde op Curriebeker-punteleer met een ronde oor

Die Griekwas bly steeds eerste op die Curriebeker-punteleer na hul 38-14 sege Vrydag oor die Airlink Pumas by Mbombela-stadion. Die Cheetahs wat ook 26 punte het is saam met die verdedigende kampioene reeds verseker van plekke in die halfeindronde. Hulle word gevolg deur die Pumas met 17 punte en die…
25 Aug 5 min

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min