๐ŸŽ™๏ธ KUS TOT KRUIN โ€“ ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ EcoLearning/Omgewingslering ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ ๐ŸŽ™๏ธ 10 April 2025

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ KUS TOT KRUIN โ€“ ๐Ÿ‘จโ€๐Ÿซ EcoLearning/Omgewingslering ๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿซ ๐ŸŽ™๏ธ
This is Part 2๏ธ of our eye-opening discussion on the devastation our oceans face through plastic pollution ๐Ÿงด๐Ÿข. Vandag gesels Fred met:
๐Ÿ”น ๐Ÿฆˆ Stephanie Nicolaides โ€“ Marine Conservation Researcher
๐Ÿ”น ๐Ÿฌ Ilizna du Plessis โ€“ Mariene Gids met 'n passie vir die see ๐ŸŒŠ
๐Ÿฆ€ ๐Ÿฆ Weโ€™ll explore the importance of marine research, guiding, and education โ€“ en hoe hierdie elemente saamwerk om die vernietiging van ons riviere en oseane te help keer ๐ŸŒ๐Ÿณ Every action matters โ€“ elke tree maak โ€˜n verskil๐Ÿฆ‘ ๐Ÿ™
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #SFMEcoLearning#SFMOmgewingslering #PlasticPollution #RedOnsOseane #MarineConservation #BewusmakingWerk #OnderwysIsKrag #SaveOurSeas #ProtectWhatMatters
10 Apr 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek ๐Ÿœ๐ŸฆŸ Holiday Pests? Weโ€™ve Got the Solution! ๐Ÿก๐ŸŒž 15 Desember 2025

The festive season is here โ€” but unwanted pests donโ€™t take a holiday! ๐ŸŽ„๐Ÿ˜ฌ In todayโ€™s SFM Streek Radio podcast, Paul Hartzenberg from Protek shares simple, ready-to-use pest control solutions perfect for holidaymakers and local residents alike. ๐ŸŽง In this episode, we cover: โ€ข Easy, no-mix solutions for ants, cockroaches,โ€ฆ
16 Dec 2025 13 min

Kus tot kruin ๐ŸSLANGE! Is hul vriendโ€ฆ of vyand? 12 Desember 2025

Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maarโ€ฆ voordat jy skrik en hardloop โ€” kom leer eers! ๐Ÿ˜‰ Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai โ€” โ€™n ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeterโ€ฆ
11 Dec 2025 16 min

Kus tot kruin๐Ÿ”ฅWanneer die veld brand, moet die gemeenskap die wonde dra๐Ÿ”ฅ04 Desember 2025

Dรญt wat in Danabaai Conservancy gebeur het, was nie net โ€™n veldbrand nieโ€ฆ Dit was โ€™n waarskuwing. โ€™n Onthutsende herinnering dat een vonk โ€™n wรชreld kan verander โ€” veral in die droรซ somer wat voorlรช. In enkele ure het vuur deur kosbare habitat beweegโ€ฆ ๐ŸŒฑ๐Ÿพ Maarโ€ฆ tussen die roet enโ€ฆ
4 Dec 2025 16 min

Kus tot Kruin โ€“ waar ons die natuur se stem laat hoor.๐ŸŒ27 November 2025

๐Ÿ”ฅ๐ŸŒฟHierdie week kyk Fred na die brande in Danabaaiโ€“ hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande sรณ gevaarlik is vir ons mense, wild รฉn omgewing. Maar dis nie al nieโ€ฆ ๐Ÿ˜ Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor dieโ€ฆ
27 Nov 2025 15 min