Die duo Veranda Panda gesels nuwe musiek en hulle planne vir die res van 2025 en hulle drome vir 2026. Liam en Jane is nie net SUPER talentvol nie, maar ook netso PASSIEVOL wanneer dit kom by musiek en om die Suid-Afrikaanse musiekindustrie se grense bietjie GROTER te laat strek!…
Al die pad vanuit Dubai kry Jauni M dit nog steeds reg om met haar musiek in ons harte in te klim met haar nuwe enkelsnit “Storm”. Sy gesels met Venita oor haar besluit om te verhuis en haar plan om nog steeds haar musiek in Afrikaans te maak om…
#WeeksdaeVibesMetVenita gesels met die talentvolle Jamie Fine en Shawn Desman oor hulle nuwe liedjie ‘Body’. Hulle deel hoe dit gevoel het om saam te werk, en hoe daar nog baie projekte saam in die toekoms aangepak gaan word. Venita toets Jamie en Shawn se verhouding en hulle stuur ook vir…
Venita gesels met Deon oor sy nuutste enkelsnit “Stay” en hoekom hy besluit om nie net op een van sy drome te fokus nie, maar op al sy drome - van beleggingsbankwese, wildbewaring, olyfboerdery en dan ook die rede hoekom hy op ons radar is MUSIEK!
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.