Daar is nou ook ‘n reisreël vir die aanmelding van kriptotransaksies

Loading player...
Marius Reitz, hoof van Luno in Afrika, gesels oor 'n reisreël vir die aanmelding van kriptotransaksies.
16 Apr 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min