
ANC sê Franciskus was inspirasie
Loading player...
Die ANC sê pous Franciskus het ʼn lewe van diens, nederigheid en onwrikbare morele leierskap gelei. Die 88-jarige pous, wat die eerste Latyns-Amerikaanse leier van die Rooms-Katolieke Kerk was, is Maandagoggend aan beroerte en hartversaking dood. Die ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, sê pous Franciskus se vermoë om oor godsdienstige, politieke en kulturele verdeeldheid te lei, was ʼn inspirasie: