Rensia Gouws gesels oor die huwelik en hoe die Here hulle huwelik wonderbaarlik herstel het. Rensia herinner ons ook dat daar altyd hoop is, maak nie saak wat nie
13 Apr
Afrikaans
South Africa
Self-Improvement · Christianity
Inspirasie op inspirasie. Al is Magda permanent op suurstof, laat sy haar nie onder kry nie. Sy is betrokke in Pretoria Wes by die wees, die weduwee en die armes - God se Koninkryk. Luister na hierdie kragtige getuienis van hoop!!
Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremheid, vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar betrokke in Pretoria-Wes met die woorde Care-Not-Cure as haar motivering.
Jaun kom gesels eerlik oor haar verhouding met die Here, en hoe dit eers regtig verdiep het na `n ernstige gesondheids-uitdaging - diagnose van Fase 4 Melanoom Kanker tydens lockdown. `n Pad van intense alleenheid, maar haar verhouding met die Here het verdiep en sy het haar ware identiteit in…
Wat `n fees om weer vir Zaretha op die program te he. Sy kom gesels oor haar betrokkenheid by Nuwe Lof. Dan ook oor haar liedjie Behoort, wat sy en Stella saam geskryf het, en wat dit beteken om regtig aan die Here oorgegee te lewe.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.