GESONDHEIDSAKE: Gordelroos: Wat jy móét weet! - 23 April 2025

Loading player...
🎧 GESONDHEIDSAKE: Gordelroos: Wat jy móét weet! 🦠
Gerda van TLC Hartenbos gesels oor die toename in gordelroos (shingles) – wat dit is, hoe om dit te voorkom, en wat jy kan doen as jy dit reeds gehad het.
💡 Praktiese raad
💊 Aanvullings wat kan help
☀️ Gerda se sonskyngedagte vir die week
#HartenbosApteek #Gordelroos #SFMStreekRadio #Gesondheid
23 Apr 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min