Bizskoops - 24 April 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Mieliepryse het gister met 15% die hoogte ingeskiet
# SA se dalende mynbou-uitset sal na verwagting die land se BBP tref
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor... die onlangse kapitaalvlug uit die VSA se ekonomie.
# In internasionale sakenuus... BP kan gedwing word om sy aandeleterugkoopprogramme oor die volgende jaar te sny of selfs te skrap, tensy oliepryse herstel.
# In beleggingsnuus… 'n nuwe handelsplatform maak sy debuut.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere rasse-indiensnemingswette wat in Suid-Afrika opgeskerp word
24 Apr Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 24 Julie 2025

Op die program vandag... # Die jaarlikse Verbruikersprysinflasie is op na drie persent # Suid-Afrika kan in die toekoms rentekoersverhogings in die gesig staar # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor internasionale en plaaslike ekonomiese aanwysers wat die vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed # In internasionale sakenuus… Die Verenigde…
25 Jul 9 min

Bizskoops - 17 Julie 2025

Op die program vandag... # Die goewerneur van die Reserwebank waarsku dat wêreldwye handelsspanning Suid-Afrika se inflasievooruitsigte beïnvloed # Ekonome het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspellings hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor positiewe en negatiewe sentiment oor die land se ekonomie # In internasionale sakenuus… China se ekonomiese groei…
18 Jul 10 min

Bizskoops - 10 Julie 2025

Op die program vandag... # Buitelandse beleggers het die afgelope vier weke miljarde se Suid-Afrikaanse aandele verkoop # Minister Godongwana verwerp oproepe vir 'n welvaartsbelasting of 'n apartheid-era-regstellingsbelasting. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die VSA tariewe op die land se ekonomie # In internasionale sakenuus…
10 Jul 9 min

Bizskoops - 03 Julie 2025

Op die program vandag... # Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging # Suid-Afrika moet dalk sy handelsooreenkoms met die VSA hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die land se werkloosheidskoers # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump…
4 Jul 9 min

Bizskoops - 26 Junie 2025

Op die program vandag... # Gemiddelde salarisse in Suid-Afrika het daarin geslaag om inflasie te oortref # Die Suid-Afrikaanse regering het 'n lening van een-komma-vyf miljard dollar van die Wêreldbank verkry # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor inklusiewe groei # In internasionale sakenuus… Google kan binnekort regulatoriese veranderinge in…
26 Jun 9 min