#DieGrootTrek - Biddag 2025 - Blydskap in jou huwelik

Loading player...
Deon en Karin du Toit van Huweliksfokus & Liezel van der Merwe van Intiem kuier op die GrootTrek as ons eerste gaste om te bespreek hoe ons die Huwelik weer 'n gelukkige plek te kan maak.
24 Apr 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min