ToekomsVenster | God is altyd betroubaar, altyd goed

Loading player...
Hou moed, môre lag jy weer. Psalms 30 herinner ons dat pyn tydelik is, maar God se goedheid duur vir altyd.
28 Apr 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min