
Weermaguitstalling weer groot trekpleister by Bloemskou 2025
Loading player...
                                    OFM se Pulane Nel-Sekepe gesels met Kolonel Owen Witbooi, bevelvoerder van die militêre operasiesentrum van die Bloemskou-uitstalling, asook Chappy Holtzhausen, bestuurder van die Visuele Kommunikasie-eenheid.                            
            
            
