Bizskoops - 01 Mei 2025

Loading player...
Op die program vandag:
# Die parlement sê dit sal begrotingsperdatums nakom
# Chery, sal gedurende hierdie jaar 19 nuwe energievoertuie in Suid-Afrika bekendstel.
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die Minister van Finansies wat nou weer die begroting ter tafel moet le.
# In internasionale sakenuus...ontleders waarsku dat BP gedwing kan word om sy aandeleterugkoopprogramme in die komende jaar te verminder
# In beleggingsnuus… Beleggers hou hulle oe op Suid-Afrika en Kenya
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere rasse-indiensnemingswette wat in Suid-Afrika opgeskerp word
1 May Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 24 Julie 2025

Op die program vandag... # Die jaarlikse Verbruikersprysinflasie is op na drie persent # Suid-Afrika kan in die toekoms rentekoersverhogings in die gesig staar # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor internasionale en plaaslike ekonomiese aanwysers wat die vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse ekonomie beïnvloed # In internasionale sakenuus… Die Verenigde…
25 Jul 9 min

Bizskoops - 17 Julie 2025

Op die program vandag... # Die goewerneur van die Reserwebank waarsku dat wêreldwye handelsspanning Suid-Afrika se inflasievooruitsigte beïnvloed # Ekonome het Suid-Afrika se ekonomiese groeivoorspellings hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor positiewe en negatiewe sentiment oor die land se ekonomie # In internasionale sakenuus… China se ekonomiese groei…
18 Jul 10 min

Bizskoops - 10 Julie 2025

Op die program vandag... # Buitelandse beleggers het die afgelope vier weke miljarde se Suid-Afrikaanse aandele verkoop # Minister Godongwana verwerp oproepe vir 'n welvaartsbelasting of 'n apartheid-era-regstellingsbelasting. # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die impak van die VSA tariewe op die land se ekonomie # In internasionale sakenuus…
10 Jul 9 min

Bizskoops - 03 Julie 2025

Op die program vandag... # Ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank meer versigtig sal wees met betrekking tot 'n rentekoersverlaging # Suid-Afrika moet dalk sy handelsooreenkoms met die VSA hersien # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor die land se werkloosheidskoers # In internasionale sakenuus… Die Amerikaanse president Donald Trump…
4 Jul 9 min

Bizskoops - 26 Junie 2025

Op die program vandag... # Gemiddelde salarisse in Suid-Afrika het daarin geslaag om inflasie te oortref # Die Suid-Afrikaanse regering het 'n lening van een-komma-vyf miljard dollar van die Wêreldbank verkry # Die ekonoom Waldo Krugell praat oor inklusiewe groei # In internasionale sakenuus… Google kan binnekort regulatoriese veranderinge in…
26 Jun 9 min