Geen rede om Enoch af te dank nie - Cyril

Loading player...
President Cyril Ramaphosa sê die begrotingsdooiepunt wat nou opgelos is, is nie 'n rede vir die verwydering van minister van Finansies, Enoch Godongwana nie. Daar was verskeie oproepe dat die minister afgedank moet word oor die dooiepunt wat hom nou noop om die begroting vir die derde keer op 21 Mei ter tafel te lê. Dit is 'n ongekende stap sedert 1994. Ramaphosa het gister by Cosatu se Werkersdag-herdenking in Mpumalanga gesê die silwer randjie van die dooiepunt is 'n meer deursigtige begrotingsproses:
2 May 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Rugby: Welwitschias pak Pumas vandag in Windhoek

Die Welwitschias kom vanmiddag teen Suid-Afrika se Airlink Pumas op die Hage Geingob-stadion te staan. Die Pumas is 'n gedugte span en die manne sal moet uithaal en wys. Die wedstryd skop om drie-uur af. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Jacques Burger, die nuwe Welwitschias afrigter, direkteur van die…
21 Jun 12AM 1 min

Copps 94.1: Besige Vrydagaand in Windhoek

Die Copps 94.1-span het ‘n bedrywige Vrydagaand in die hoofstad agter die rug met voorvalle wat gewissel het van ‘n asma-aanval in ‘n mobiele polisiestasie tot ‘n motorongeluk. Francois Lottering was soos altyd op sy Copps 94.1-pos en doen verslag:
20 Jun 11PM 1 min

Eindgebruikers moet sorg dat sekuriteitswagte reg behandel word

Die werksomstandighede waarin sekuriteitswagte verkeer is tans in die nuus in die land. Dit kom na Celeste Muhunduru, nasionale administrateur vir die Sekuriteitsvereniging van Namibië en die Namibiese Veiligheidsarbeidsforum die kwessies in die media opgehaal het. Kosmos 94.1 Nuus het met Mhunduru gesels.
20 Jun 11AM 1 min

Cosatu looi BLSA-hoof oor kritiek op Transnet-salarisooreenkoms

Cosatu sê hy verwerp met uiterste veragting die aanval van die uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa, Busisiwe Mavuso, op Transnet se werknemers. Mavuso het Transnet se besluit gekritiseer om 'n verhoging van ses-persent aan werkers toe te staan vir die volgende drie jaar en sê die ooreenkoms neem…
20 Jun 11AM 1 min