
Ndala kritiseer stilte oor kindergeweld
Loading player...
Duminga Ndala, leier van die LPM-jeugbevel, het die onrusbarende toename in geweldsmisdade teen kinders veroordeel en dit 'n nasionale noodtoestand genoem wat dringend en gefokusde optrede vereis. Sy het politieke partye gekritiseer vir hul stilswye oor die onlangse wrede moorde in Okahandja, en spoor hulle aan om hul stilte te verbreek en standpunt in te neem. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Ndala, wat uitbrei.