Die regering wil invoertariewe op hernieubare energie-produkte instel

Loading player...
DeVilliers Botha, bestuurskomiteelid van die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Bedryfsvereniging(Sapvia), verduidelik wat die regering se voorstel behels.
5 May 2025 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min