Miané Smit - Proteas buiging teen Indië
Loading player...
Die Vrystaatse veelsydige speler, Miané Smit, het gister haar senior buiging vir Suid-Afrika gemaak tydens die 23-lopie nederlaag teen Indië in Colombo – ’n dag wat sy beslis nie sal vergeet nie.
Hoewel Smit ’n bietjie gesukkel het met die bal, het sy beïndruk tydens die Proteas-vrouekrieketspan se kolfbeurt.
Sy het 39 lopies aangeteken en vyf viere in haar beurt geslaan.
Smit het aan OFM Sport gesê dat, hoewel daar voor die toer senuwees was, sy baie gemaklik gevoel het toe sy moes gaan kolf.