Kus tot kruin: 'n reis deur die natuur van die Tuinroete - 08 Mei 2025

Loading player...
Kus tot Kruin ๐ŸŒฟ 'n reis deur die natuur van die Tuinroete
Ons gesels oor iNaturalist-waarnemings in ons streek, asook oor plaaslike en internasionale gebeure wat ons natuurlike omgewing raak. ๐ŸŒ๐ŸŒฑ
En vandag vier ons ook iets besonders โ€“ 100 jaar van Afrikaans! ๐ŸŽ‰ Fred bring hulde aan hierdie mylpaal met 'n spesiale oorspronklike gedig, reg uit die hart van die natuur en taal.
Skakel in op 90.1 en 104.1 FM vir jou weeklikse dosis inspirasie, inligting en viering van alles wat natuurlik en uniek is aan ons streek.
๐Ÿ“ป Kus tot Kruin โ€“ waar natuur en taal saamvloei.
8 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin๐ŸŒVan berge tot branders โ€“ die natuur roep, en ons luister! ๐ŸŒฟ 13 November 2025

Vanoggend gesels Fred weer oor die jongste ontwikkelings en veranderings in die omgewingswรชreld ๐ŸŒ ๐Ÿ˜ nuus oor die Bewarea Forum wat met die inisiatief van Mosselbaai Munisipaliteit tot stand gebring is. ๐Ÿฆ die kanker van renoster- en olifantstropery, ๐Ÿฆ en leeus in Namibiรซ wat oorleef in โ€™n barre woestynomgewing danksyโ€ฆ
13 Nov 14 min

LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

๐Ÿช‚๐Ÿ’ฅLOERIEFEES 2025 - Dis โ€™n Fees vir die Gemeenskap โ€“ en hierdie jaar kan jy selfs โ€™n MOTOR WEN! ๐Ÿš—๐Ÿ’จ ๐Ÿช‚ Veerlose vlerke - Juf Zani โ€“ Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdagโ€ฆ
27 Oct 12 min

Van Kus tot Kruin โ€“ Natuur Nuus van Oral! ๐Ÿฆ‰๐Ÿ‹ 23 Oktober 2025

๐ŸŒŠ๐Ÿš Van Kus tot Kruin โ€“ Natuur Nuus van Oral! ๐Ÿฆ‰๐Ÿ‹ Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwรชreld: โœจ Drie uiltjies wat grootword in โ€™n blompot ๐ŸŒธ ๐Ÿšซ Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad nรก 500 jaar ๐Ÿฆˆ Onwettige haaivangste aan ons eieโ€ฆ
23 Oct 16 min