Rio Tinto Minerals in Richardsbaai vlieg onder die radar, maar…

Loading player...
Werner Duvenhage, besturende direkteur van Richards Bay Minerals & Rio Tinto Iron and Titanium Afrika-bedrywighede, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan.
8 May 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sappi voel die impak van tariewe

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die impak van tariewe op Sappi, sowel as Toyota en AB InBev se finansiële resultate
8 May 11AM 11 min