
OOP & EERLIK met Wanda gesels met Liomee Vosloo
Loading player...
Wanda gesels met hierdie dinamiese jong vrou oor verhoudinge tussen ouers en grootouers. Hierdie was 'n lekker maar oop en eerlike gesprek wat ek glo belangrik is om te hê. Liomee is gelukkig getroud. Sy is die trotse mamma van Josiah (5) en Elia (20 maande). "Ek is lief vir kerk bou, draf in die buitelug en hard lag met my geliefdes." Sy is ook 'n Radio omroeper, skrywer, spreker en sy het ń hart om herlewing in SA te sien.