
John Deere se nuutste ontwikkelings in die konstruksie- en grondverskuiwingsektor.
Loading player...
OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Griffiths Makgate van John Deere oor die nuutste ontwikkelings in die konstruksie- en grondverskuiwingsektor. Luister om te hoor hoe John Deere steeds voorbly in die bedryf deur slim tegnologie en innoverende masjiene, en hoe hulle huidige industrie-neigings en regulasies aanspreek om aan die behoeftes van moderne werksplekke te voldoen.