
Akademia antwoord al jou studieaansoeke vrae tydens NAMPO
Loading player...
Akademia se studieaansoeke vir 2026 is reeds oop! Yolanda Maartens gesels vandag met Jeanmarie van Niekerk, leier van bemarkingsadviseurs by Akademia, regstreeks vanaf Graan SA se NAMPO oesdag. Besoek www.akademia.ac.za om meer uit te vind oor studies by Akademia of besoek hul stalletjie by Nampo in die Namposaal nommer 54.