
Corteva Biologicals help jou volhoubaar boer met pasgemaakte oplossings
Loading player...
Drew van Coller, nasionale verkoopsbestuurder van Corteva Biologicals, vertel hoe biologiese oplossings die toekoms van volhoubare boerdery vorm. Vind uit oor die nuutste tegnologieë wat boere help om hul opbrengste te maksimeer, gesonder oeste te kweek en hul grond te beskerm – alles terwyl hulle hul huidige praktyke ondersteun.