Mike gesels met Jesme Swartz oor haar nuutste enkelsnit, Alles is Okay, na die afsterwe van haar ouma, oupa en oom in n kort tydjie, pen sy haar rou emosies neer en deel dit met ons in hierdie persoonlike lied.
Mike & Rouchelle gesels met Candice Nichols oor die tekens en belangrikheid om te weet van die veranderings wat in jou liggaam plaasvind tydens Perimenopause
Lift-klub gesels met Dr Caroline Leaf oor haar splinternuwe boek “Help in a Hurry” en sy deel ‘n paar wenke oor hoe jy ‘n vrede in ‘n angstige en gespanne lewe kan kry.
Oor naweke echo sy stem deur die huis van sport ondersteuners regoor die wereld, wanneer hy ons op hoogte hou van al die aksie, nie net tussen die 4-witlyne van n rugby veld nie MAAR ook boks, krieket sokker en atlitiek. Mike gesels met die legendariese sportkommentator, Hennie Koortzen oor…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.