ToekomsVenster | Oordink jy alles?

Loading player...
Uiteraard wil die bose nie hê dat jy daarmee moet besig raak nie, want hy beroof jou van die vervulling van sondevergifnis en ʼn nuwe lewe.
12 May 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min