Die gordyn sak oor Skype

Loading player...
Microsoft het Skype verlede week amptelik afgeskakel. Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor die agtergrond van Skype en die redes vir die afskakeling.
12 May 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min