
Stara bring wêreldklas landboutegnologie na Suid-Afrika
Loading player...
OFM The Joyride se Nico van der Westhuizen praat met Franco Claassen, verkoopsverteenwoordiger van Stara in Suid-Afrika, oor Stara se innoverende, betroubare en bekostigbare masjinerie vir boere.