Die Inkomstediens beplan om agterstallige belasting (aggressief) in te vorder

Loading player...
Jashwin Baijoo, hoof van strategiese betrokkenheid en nakoming by Tax Consulting, verduidelik wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se nuwe projek om agterstallige belasting in te vorder, behels.
14 May 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman, welvaartbeplanner by Portfolium, en Mia Kriegler, hoof van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Mar 11AM 25 min