NWU - Wat maak ons Kampus spesiaal

Loading player...
OFM Nuus se Charne van der Merwe het met Rueben Coetzer, voorsitter van die studentekampusraad van die NWU Potchefstroomkampus, gepraat oor wat hierdie kampus vir hom spesiaal maak.
17 May 2025 4AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min