#DieGrootTrek - Leah

Loading player...
Die Pragtige Leah het weer kom inloer en die keer is dit vir haar nuwe enkelsnit. Doepie en Nina kyk ook of sy goed kan jok met 'n vinnige spelletjie en sy voer vir ons 2 liedjies akoesties op!
8 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min