Posstelsel

Loading player...
Die gebruik van ’n posstelsel om boodskappe oor te dra, is reeds vir baie eeue wêreldwyd ’n bekende verskynsel. Hoewel die doel dieselfde bly – naamlik om boodskappe of inligting van een punt na ’n ander te kry – het posdienste baie groot veranderinge ondergaan van die vroegste tye tot vandag.
19 May 2025 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Die tikmasjien

Die tikmasjien stem in verskeie opsigte met die rekenaarsleutelbord wat ons vandag gebruik, ooreen. Al die letters wat op ʼn rekenaar se sleutelbord en selfs ʼn selfoon is, is in dieselfde volgorde as op die tikmasjiene van destyds.
8 Jul 6 min

Die wa

ʼn Wa word beskryf as ʼn vierwielige ry- of voertuig wat deur diere getrek word, ʼn vierwielige voertuig wat swaar goedere vervoer, of ʼn spoorwegvoertuig.
8 Jul 11 min

Sonnestelsel

Die sonnestelsel bestaan uit die son saam met al die planete wat rondom die son wentel. Dit sluit ook asteroïede, meteore, komete en die planete se mane in.
8 Jul 16 min

Massa

Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp.
23 Jun 7 min