Jeandré Rudolph - Moeilik om die Cheetahs te verlaat
Loading player...
Die Toyota Cheetahs se vuurvreter-agtsteman Jeandré Rudolph is een van ses spelers wat die span verlaat ná afloop van hul SA Beker-veldtog.
Rudolph het tydens Saterdag se 41-38 nederlaag teen die Suzuki Griekwas sy 74ste en laaste wedstryd vir die span uitgedraf.
Die 41-jarige loskopstut Schalk Ferreira is ook vir nou klaar met rugby as ‘n speler, maar sal nog steeds op bystand wees indien hy benodig word.
Rudolph het aan OFM Sport gesê op dié stadium weet hy nog nie waar sy volgende hoofstuk in rugby geskryf sal word nie.