Toer in jou Taal

Loading player...
Dwain gesels met John en Charmaine van "Toer in jou Taal" en hulle gesels oor familie, verhoudings en gesinne

(Herhaling. Oorspronklik uitgesaai September 2024)
5 May English South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Dwain met die Steyn Familie

Die Steyn Familie se getuienis. Selfs al ry 'n bakkie oor ons 17 maande oue dogtertjie se lyfie, staan ons sterk in ons geloof en beleef God se hand oor ons kind.
1 Sep 50 min

Filling the gap featuring Julanie J

Dwain & Julanie J chat about Praise South Africa and her passion for other peoples stories. How all the dots connect into a ministry that is close to her heart.
4 Mar 50 min