Kus tot Kruin - 🌿 Protect What Is Wild – where conservation meets action - 22 Mei 2025

Loading player...
Fred has a powerful and passionate conversation with Dr. Bool Smuts from the Landmark Leopard & Predator Project – South Africa. He will discuss the critical importance of rewilding wilderness areas, and why the survival of the Cape Leopard depends on it.
🌍 Berei voor vir ‘n insiggewende gesprek vol passie en praktiese wysheid.
Dr. Bool Smuts beklemtoon hoe belangrik dit is dat die staat betrokke raak en dat beleidsrigtings dringend heroorweeg moet word. Die gesprek fokus op hoe samewerking en bewuste bewaringsinisiatiewe die laaste wildheid in ons landskap kan red. 🎧 Don’t miss this inspiring interview on SFM Streek RADIO – where conservation meets action. A fresh, informed viewpoint from one of South Africa’s leading environmentalists.
#RewildingSA #CapeLeopard #KaapseLuiperd #SFMStreekRadio #ProtectOurWildlife
22 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

🪂💥LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! 🚗💨 🪂 Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer: Die SFM span is Saterdag…
27 Oct 12 min

Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 23 Oktober 2025

🌊🐚 Van Kus tot Kruin – Natuur Nuus van Oral! 🦉🐋 Vanoggend op Kus tot Kruin bring ons vir jou vars nuus uit die natuurwêreld: ✨ Drie uiltjies wat grootword in ’n blompot 🌸 🚫 Die verbanning van bulgevegte in Mexico-Stad ná 500 jaar 🦈 Onwettige haaivangste aan ons eie…
23 Oct 16 min