#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem

Loading player...
Doepie en Nina gesels met Liezel van Intiem vir hulle maandelikse insetsel oor die huwelik. Hierdie maand is deel een van 2. Die Top 5 huweliksprobleme in SA vs die Wêreld, hoe en hoekom dit verskil. Hulle gesels ook oor die vreugdes van die huwelik, net om seker te maak Doepie kom darem eendag by die kansel uit.
22 May 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Frank Opperman

Frank het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor die verhoogstuk wat hy tans doen by die staatsteater en wat vir hom so spesiaal is van daar opvoer.
19 Nov 12 min