Gesondheidsake: Kanker en Parasiete 28 Mei 2025

Loading player...
🧬 **KANKER EN PARASIETE?!** 😳
Wat het *ivermektien*, *fenbendazool* en *soettande* met kanker te doen?
🎙️ In vandag se Gesondheidsake gesels Gerda van The Local Choice Apteek Hartenbos* oor:
🔍 Hoekom sekere parasietmiddels wêreldwyd aandag kry in kanker-gesprekke
🔥 Hoekom suiker kanker aanhits
💡 Slim raad vir jou gesondheid – én Gerda se Sonskyngedagte vir die dag
Dis medisyne gemeng met moed en waarheid! Moenie dié een misloop nie.
🎧 Luister weer:
\#GeselsMetGerda #ParasieteEnKanker #SFMStreekradio #Sonskyngedagte #TheLocalChoiceHartenbos
28 May Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 😷💊 Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025

😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. 👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë 👉 Watter vitamiene help werklik 👉 En…
5 Nov 12 min

Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025

💇‍♀️✨ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak – ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke – kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. 🎧 Luister weer en ontdek hoe jy jou hare…
2 Oct 12 min

Gesondheidsake: 🔹Die Pankreas onder die vergrootglas 🩺24 September 2025

🔹Pankreas onder die vergrootglas 🩺 In Gesondheidsake gesels Gerda oor pankreatitis, pankreaskanker en wat gebeur as jou pankreas ophou om genoeg ensieme af te skei. 👉 Luister weer: 📻 Stroom aanlyn: [sfmstreek.com](https://sfmstreek.com) #Gesondheidsake #SFMStreek #PankreasGesondheid #HartenbosApteek
23 Sep 16 min