Net nog enetjie | Bring BEE-lon binnekort Starlink vir SA? | Ep. 41

Loading player...
Musk sê hy is net bereid om te kom as hy sy maatskappy op meriete mag bedryf. Die ANC sê hy mag net kom as hy aan hulle rasreëls voldoen. Intussen sit Suid-Afrika en wag om te sien of BEE-lon gaan seëvier?

Luister na hierdie week se episode van Net nog enetjie waarin Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor hierdie kwessies gesels. Sit harder, skink vir jou ook nog enetjie en kuier saam!
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:43 Ramaphosa het vrae om te antwoord
  • 07:47 Nierassig, maar net in die naam
  • 10:17 Absurder raswette en BBE-lon
  • 14:44 Iets is nie besig om te werk nie
  • 17:53 Die bedoeling en die werklikheid
  • 20:00 Maatskappye sê “Ikasa se push”
  • 23:50 Wanneer keusevryheid weg is
  • 27:15 Kritiek en ’n hunkering na apartheid
29 May 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Waghond, bloedhond, skoothond of muishond? | Ep. 87

Die media word dikwels beskryf as die samelewing se waghond – die instansie wat daarmee getaak is om die maghebbers dop te hou en aanspreeklik te hou. Maar hoeveel vertroue het mense vandag nog in die media? En wanneer verander ʼn waghond in ʼn bloedhond, skoothond of selfs ʼn muishond?…
30 Jul 23 min

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82

Net nog enetjie | Mense en hul grense | Ep. 82 Dit is nou ʼn week voor 30 Junie wat die groep March and March as sperdatum gestel het vir onwettige buitelanders om terug te keer na hul lande van herkoms. Is daar grootskaalse geweld op pad en gaan alle…
24 Jun 25 min