Mafube-sakeforum sit stryd voort vir plaaslike ekonomie

Loading player...
Die Mafube-sakeforum (MBF) bly daartoe verbind om plaaslike besighede en nywerhede stap vir stap te ondersteun. Die MBF is reeds jare aan die voorpunt van pogings om besighede in die Mafube Plaaslike Munisipaliteit — wat die dorpe Tweeling en Frankfort insluit — teen die gevolge van finansiële wanbestuur en swak dienslewering te beskerm.Die voorsitter van die forum, Jannie Schabort, sê die munisipaliteit verkeer in 'n toestand van finansiële nood, maar die forum bly vasberade in sy missie om die belange van georganiseerde sake in die streek te verteenwoordig en te verdedig.
30 May 6AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Closure of Coca-Cola Bloemfontein a wake-up call for the Free State

The looming shutdown of Coca-Cola’s Bloemfontein plant is a major blow for the city and the Free State province. Dr Eugene Buthelezi from the University of the Free State (UFS) warns that while short-term relief for affected workers is vital, the province urgently needs a long-term strategy to attract industries,…
29 Sep 9AM 5 min

Johann Biermann van Braai-indeks oor vleispryse

Kan jy raai hoeveel ’n braai vir vier mense jou gaan kos? Johann Biermann, die skepper van die Braaibroodjie en nou ook die braai-indeks, sê dit het jou R634,35 uit die sak gejaag vir ’n braai in Augustus 2025. Hy het met Rigardt Hug gepraat oor dit.
18 Sep 1PM 5 min