Mafube-landboudorpie in finale fases van ontwikkeling

Loading player...
’n Landboudorpie, wat boere in Mafube en omliggende distrikte verder by produkontwikkeling in die waardeketting wil betrek, is in die finale fases van beplanning. Quintin Antunes, voorsitter van die distrikslandbou-unie, sê aan die OFM Sakeuur dat die dorpie omgewingsvolhoubaar en sonkragaangedrewe sal wees. Dit is daarop gemik om boere in staat te stel om meer as net primêre produsente te wees. Hy deel meer hieroor in sy gesprek met OFM-redakteur Morné van Rooyen.
30 May 8AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Het jy beheer oor jou geldsake?

Everest Wealth verstaan dat ’n mens se finansiële toekoms van die uiterste belang is. Hierdie privaat beleggings- en welvaartbestuursmaatskappy spesialiseer in alternatiewe beleggings wat spesifiek ontwerp word om aan die unieke behoeftes van kieskeurige kliënte te voldoen. Met ’n bewese rekord van sterk opbrengste, plaas hulle deursigtigheid en kliëntetevredenheid altyd…
26 Jun 10AM 7 min

Mafube-sakeforum sit stryd voort vir plaaslike ekonomie

Die Mafube-sakeforum (MBF) bly daartoe verbind om plaaslike besighede en nywerhede stap vir stap te ondersteun. Die MBF is reeds jare aan die voorpunt van pogings om besighede in die Mafube Plaaslike Munisipaliteit — wat die dorpe Tweeling en Frankfort insluit — teen die gevolge van finansiële wanbestuur en swak…
30 May 6AM 9 min