THE BIG COVER UP: Ons Kinderhuis

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Krüger gesels met Carin Beukes van Ons Kinderhuis in Bloemfontein, wat een van die begunstigdes van die BIG COVER UP-fondsinsamelingsprojek is wat OFM hou saam met Round Table Southern Africa.
2 Jun 2025 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min