THE BIG COVER UP: Potchefstroom Dienssentrum

Loading player...
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger gesels met dr. Sanet Janse van Rensburg van die Potchefstroom Dienssentrum, wat een van die begunstigdes van THE BIG COVER UP-projek saam met Round Table Southern Africa is, om meer oor die organisasie te hoor.
2 Jun 2025 6AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min