
Verpletter tot die dood en leef om te vertel
Loading player...
Barend Liebenberg gesels met Pieter Barnard oor sy ervaring. Hy was deur 'n 22-ton trok getrap en leef vandag om sy getuienis te deel van die wonderwerke wat plaasgevind het tydens daardie oomblikke.