Big Cover Up samel R295 00 in!

Loading player...
The Big Cover Up - OFM en Round Table Southern Africa se winter fondsinsamelingsprojek het gister bykans R300 000 ingewin vir liefdadigheidsorganisasies in Sentraal Suid-Afrika. Volgens OFM verkoops en bemarkingsbestuurder, Anchen Lintvelt, is sy oorbluf deur die ondersteuning wat die projek ontvang het. Daar is R295 000 ingesamel nadat 'n teiken van R150 000 gestel is.
5 Jun 2025 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Ao. Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder.

Jessica Kuhn (43), ’n gewese finansiële administrateur by die skool, staan tereg op aanklagte van bedrog, vervalsing en die gebruik van vervalste dokumente.
26 Aug 9AM 1 min