
Hou woef, kiets warm - dis ysig!
Loading player...
Die winter gaan die week met mening toeslaan en volgens voorspellings sal die hele land erg koud kry. Volgens die bekende weerkenner, George van der Merwe, is die stelsel uiters sterk en temperature sal baie laag wees. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Silke van der Merwe, die direkteur van die Dierebeskermingsvereniging, wat mense aanmoedig om hulle diere warm te hou.