#DieGrootTrek - Franja Du Plessis

Loading player...
Franja Du Plessis het kom kuier op die GrootTrek om te gesels oor haar nuwe enkelsnit, Vat Jou Goed.
6 Jun 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min