πŸ§»πŸ’¬ Wanneer laas het jy regtig 😌 verlig gevoel? 11 Junie 2025

Loading player...
πŸ§»πŸ’¬ Dis dalk nie iets waaroor jy elke dag praat nie... maar almal sit een of ander tyd vas. Of hardloop! πŸ’¨πŸ’© In hierdie week se πŸŽ™οΈ Gesondheidsake gesels Bianca openlik (maar taktvol!) oor hardlywigheid en diarree – wat dit veroorsaak, πŸ₯΄ wat jy daaraan kan doen, πŸ’‘ en wanneer jy liewer ’n dokter moet sien 🩺.
Of jy nou sukkel om iets te los... of wens jy kon ophou gaan 🚽 – hierdie een is vir jΓ³ΓΊ! πŸ‘‰ Moenie wag nie – verligting begin by kennis!
#Gesondheidsake #GesondeDae #Hardlywigheid #Diarree #VerligtingIsMoontlik #LuisterEnLeer #Spysvertering #sfmstreekradio
11 Jun Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: πŸ˜·πŸ’Š Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025

πŸ˜·πŸ’Š Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. πŸ‘‰ Leer die verskil tussen virusse en bakterieΓ« πŸ‘‰ Watter vitamiene help werklik πŸ‘‰ En…
5 Nov 12 min

Gesondheidsake: Haargesondheid - 01 Oktober 2025

πŸ’‡β€β™€οΈβœ¨ Gesonde hare, gesonde jy! Vandag fokus Bianca op iets wat ons almal raak – ons hare. Van die groeisiklus tot haarverlies, voeding, produkte en daaglikse sorgwenke – kry praktiese raad om jou hare sterk, glansend en vol selfvertroue te hou. 🎧 Luister weer en ontdek hoe jy jou hare…
2 Oct 12 min