
SA kort leierskap, nie nasionale dialoog: FOSA
Loading player...
Die Forum for South Africa het die konsep van 'n Nasionale Dialoog gekritiseer en sê dit lei die aandag af van dringende kwessies soos misdaad, werkloosheid en korrupsie. Die FOSA-woordvoerder Tebogo Mashilompane sê die land het nie dialoog nodig nie, maar besliste leierskap en aksie. Mashilompane sê daar is bestaande wette maar die leiers is nie bevoeg om dit toe te pas nie. Hy dring daarop aan dat president Cyril Ramaphosa ontslae raak van onderpresterende ministers en dienslewering bo politieke teater stel: