Gesondheidsake: 🎙️Die verband tussen kanker en parasiete 🦠 25 Junie 2025

Loading player...
🎙️ 🔬 Die verband tussen kanker en parasiete 🦠
Laas maand se gesprek met Gerda oor die verbintenis tussen kanker en parasiete het baie vrae uitgelok! 🌪️ Vandag is sy terug met ‘n opvolg en brei uit oor anti-parasietbehandeling en die invloed daarvan op kanker en chroniese siektes.
👉 Wat het chroniese siektes, outo-immuun toestande en kanker in gemeen?
👉 Watter omgewing laat hulle floreer?
👉 Hoe werk die F-Scan en kan dit jou wys watter parasiete jy het?
🌞 En natuurlik sluit ons af met Gerda se sonskyngedagte vir die siel. 🌞
Moenie hierdie belangrike opvolg misloop nie – dit kan jou denke én gesondheid verander.
#ParasieteEnKanker #Gesondheidsake #GerdaPraatReguit #FScan #SFMStreekRadio #TLCHartenbosApteek
25 Jun 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

🎙️ Gesondheidsake | Parasiete & Biofilms - 30 September 2026

🎙️ Vandag gesels Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek verder oor parasiete en kyk ons onder meer na: 🦠 Wat presies is ’n parasiet-biofilm en waarom kan dit behandeling bemoeilik? 🔬 Hoe word moontlike parasiete met ’n F-skandering ondersoek? 🌙 Is daar ’n verband tussen parasiete en simptome wat…
30 Sep 18 min

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min