
Mubita sit PLAN-vegters se betalings uiteen; SWATF-lede kry niks
Loading player...
Die adjunkminister van veterane-sake, dr. Charles Mubita, het 'n opdatering gegee oor die verskeie betalings wat aan veterane van die bevrydingstryd gemaak is. Hy het, onder andere, die uiteensetting gegee van die verbetering van die welsynstoelae, waaruit 9 685 veterane voordeel trek. Die voordele word net aan PLAN-soldate betaal en nie die lede van die SWATF nie.