
Namibië, SA in moeilike posisie weens Midde-Ooste konflik
Loading player...
Suid-Afrika is in ’n moeilike posisie met die konflik in die Midde-Ooste. Ramaphosa se Withuis-besoek het ook ontaard. Intussen het Iran se regering Namibiese belange deur sy aandele in die Rössing-myn. Kenners waarsku dat ’n duidelike standpunt deur enige van die twee regerings ekonomiese gevolge uit die VSA kan inhou. Kosmos 94.1 Nuus het met professor Andre Duvenhage, politieke ontleder van Suid Afrika, gepraat.