Bizskoops - 26 Junie 2025

Loading player...
Op die program vandag...
# Gemiddelde salarisse in Suid-Afrika het daarin geslaag om inflasie te oortref
# Die Suid-Afrikaanse regering het 'n lening van een-komma-vyf miljard dollar van die Wêreldbank verkry
# Die ekonoom Waldo Krugell praat oor inklusiewe groei
# In internasionale sakenuus… Google kan binnekort regulatoriese veranderinge in die Verenigde Koninkryk in die gesig staar
# In beleggingsnuus…. Beleggersvertroue in Naspers en Prosus het gestyg
# En, ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding oor onder andere Suid-Afrika se verswakte binnelandse vervaardigingsbedryf
26 Jun 2025 Afrikaans South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bizskoops - 15 Oktober 2026

Die Internasionale Monetêre Fonds het Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsig vir 2026 verlaag, terwyl Tongaat Hulett van die Johannesburgse Aandelebeurs verwyder gaan word. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek belangrike ekonomiese verwikkelings en aanwysers van die afgelope paar weke, en ons begin ook 'n nuwe reeks saam met Pieter Wasserfall van…
15 Oct 10 min

Bizskoops - 8 Oktober 2026

Vandag op Bizskoops: Die Verenigde State het onderneem om sy vennootskap met Suid-Afrika op die gebied van mynbou te versterk, terwyl die Londen-gebaseerde geldoordragmaatskappy Wise voorbereidings tref om sy dienste in Suid-Afrika uit te brei. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek die rand, die mediumtermynbegroting en nog 'n brandstofprysverhoging. Wat…
8 Oct 9 min

Bizskoops - 1 Oktober 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Suid-Afrikaners kan vanaf aanstaande Woensdag rekordbrandstofpryse in die gesig staar, terwyl drie groot Suid-Afrikaanse kleinhandelaars hul leierskap verander. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek fiskale konsolidasie. Wat internasionale sake-nuus betref, het OpenAI besluit om nie sy nuutste GPT-6.1 Astra-KI-model vry te stel nie, terwyl die…
1 Oct 10 min

Bizskoops - 24 September 2026

Op hierdie week se Bizskoops: Ons bespreek die jongste inflasiesyfers, en die Raad op Mediese Skemas het sy riglyne vir verhogings in mediesefondsbydraes vir volgende jaar bekend gemaak. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek Suid-Afrika se buitelandse lenings en of ons daaroor besorg moet wees. Wat internasionale sake-nuus betref, het…
24 Sep 11 min

Bizskoops - 17 September 2026

Die Suid-Afrikaanse regering en die Nuwe Ontwikkelingsbank het 'n leningsooreenkoms onderteken om infrastruktuur wat metropolitaanse munisipale dienste ondersteun, op te gradeer, terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sterker verhoudings met belastingbetalers en belastingpraktisyns wil bou. Die ekonoom professor Waldo Krugell bespreek die verdere finansiële druk waarmee Suid-Afrikaanse huishoudings te kampe het. Wat…
17 Sep 11 min